Deel 2
Okay so waar was ons? Stellenbosch.
Next stop was Montague
.
N dorpie wat om ring is deur wyn plase soos Van Loovren en Viljoensdrif. Natuurlik het ons wyn geproe hoe dan anders? Wine paring ook… niks anders as Chocolate nie. Aahhhhmazing.
Hermanus
Wow! Beautiful… besig en warm. Duisende mense wat staar vir walvisse, wat by restaurante sit en wat op die strand rond stap. Die blouste see wat uitstrek vir kilometers.
Franschhoek
Tussen die berge… mis wat oor die dorpie hang. Een straat vol restaurant en winkeltjies. Kaggels wat knetter en Cappuccino op almal se lippe. Natuurlik kan mens nie anders as om n draai te maak by die sjokolade fabriek nie. Want wie wil nou nie n hele slab opvreet nie.
Eerstens was dit n vakansie van n leeftyd en iets wat ek nooit sal vergeet nie.
Tweedens gym ek nou 6 keer n dag.
Derdens Back to Reality
No comments:
Post a Comment