Girl Power
Toe ons in die lokaal instap het my vrees waar geword. Van ou Oompies van 60+ na Jong Latte van 25. Nie net is dit baie intimiderend om in n kamer vol mans in te stap nie maar dis ook baie intimiderend as jy net 19 jaar oud is en jou kennis baie beperk is. Ek het nog nooit so iets beleef nie want orals waar ek heengaan is ek gewoonlik die oudste, maar die jaar het ek weer onder aan die Food chain begin.
Dadelik het ek n vrees gehad om enige iets te se of te doen. Hoekom weet ek nie, ek besluit toe om nie geïntimideer te voel nie. Die kurses is 2 dae lank en dit gaan my niks in die sak bring as ek de tyd om wens nie. When life throws you lemons, Make lemonade nè? Daar is geen rede vir vrouens om te voel hulle is minder belangrik as mans nie.
Ek voel almal is nog vasgevang in die vorige eeu toe vrouens onderdruk was om altyd die minste te wees. Vrouens kan alles doen wat mans kan doen en anders om. Dis dalk vreemd vir baie mense as jy n vrou op n motorfiets sien of as jy n man sien wat in n tuisnywerheid werk. Die punt is dat enige iemand kan doen net wat hy wil, solank dit daai persoon se passie is en dit hom gelukkig maak.
My gunsteling Quote van Taylor Swift:
“To me, Feminism is probably the most important movement that you could embrace, because it’s just basically another word for Equality”
Daar is nie meer so ding soos “ a Man’s World ” nie. Dadelik as jy jou mind-set verander verander alles. Sodra jy besef dat niemand hoër of laer vlak as jy is nie, gaan alles beter wees. Ons het vreesloos deelgeneem en gemaak of ons alles weet van John Deere Stroper modelle, wiel grotes en brandstof kapasiteit.
Al het hulle so bietjie meer as ons geweet het ons gemaak of ons net so slim was soos hulle, ons was nie geïntimideer deur hulle in enige opsig nie. Op die ou einde het ons net soveel geleer soos hulle en nou kan ek se ek is nie bang vir n groep John Deere Manne nie.
Elke dag word jy wakker met geen benul wat vir jou voorlê in die nuwe dag nie. Soms word jy veras met dinge wat jy nooit verwag nie en wat jy nog nooit voorheen beleef het nie en ander kere gebeur daar dinge wat dood normaal is en wat jy met toe oe kan hanteer. Die week was definitief n uitdaging.
Maandag oggend het ek geen idee gehad wat vir my voorlê nie. Ek en my Kollega is op n Kurses gestuur na John Deere se hoof kantoor. Ons het heel Rustig in die Kafeteria gaan sit en n koffie gedrink, gesels en ons het geen idee gehad wat om ons aangaan nie. Ons het na n paar munte besef dat ons besig was om in n golf van mans te verdrink. My hart het in my keel begin klop. Ek het op daai oomblik so hard gebid dat ons nie die enigste vrouens op die kurses gaan wees nie. Al die handelaars van reg oor die land met hulle boots en John Deere baadjies was daar om die Kurses by te woon.
Toe ons in die lokaal instap het my vrees waar geword. Van ou Oompies van 60+ na Jong Latte van 25. Nie net is dit baie intimiderend om in n kamer vol mans in te stap nie maar dis ook baie intimiderend as jy net 19 jaar oud is en jou kennis baie beperk is. Ek het nog nooit so iets beleef nie want orals waar ek heengaan is ek gewoonlik die oudste, maar die jaar het ek weer onder aan die Food chain begin.
Dadelik het ek n vrees gehad om enige iets te se of te doen. Hoekom weet ek nie, ek besluit toe om nie geïntimideer te voel nie. Die kurses is 2 dae lank en dit gaan my niks in die sak bring as ek de tyd om wens nie. When life throws you lemons, Make lemonade nè? Daar is geen rede vir vrouens om te voel hulle is minder belangrik as mans nie.
Ek voel almal is nog vasgevang in die vorige eeu toe vrouens onderdruk was om altyd die minste te wees. Vrouens kan alles doen wat mans kan doen en anders om. Dis dalk vreemd vir baie mense as jy n vrou op n motorfiets sien of as jy n man sien wat in n tuisnywerheid werk. Die punt is dat enige iemand kan doen net wat hy wil, solank dit daai persoon se passie is en dit hom gelukkig maak.
My gunsteling Quote van Taylor Swift:
“To me, Feminism is probably the most important movement that you could embrace, because it’s just basically another word for Equality”
Daar is nie meer so ding soos “ a Man’s World ” nie. Dadelik as jy jou mind-set verander verander alles. Sodra jy besef dat niemand hoër of laer vlak as jy is nie, gaan alles beter wees. Ons het vreesloos deelgeneem en gemaak of ons alles weet van John Deere Stroper modelle, wiel grotes en brandstof kapasiteit.
Al het hulle so bietjie meer as ons geweet het ons gemaak of ons net so slim was soos hulle, ons was nie geïntimideer deur hulle in enige opsig nie. Op die ou einde het ons net soveel geleer soos hulle en nou kan ek se ek is nie bang vir n groep John Deere Manne nie.
Jy en jou generasie is vir my so navolgingswaardig! Iets om op trots te wees, want ek dink die grootste oorloe is tussen ons ore! Ek het hierdie week van 2 mans gehoor wat naeltegnikuste is. Weer.... Mens is geneig om beroepe in boksies te sit. Die lewe is meer varser as dit
ReplyDelete