Eerste post vir 2016!!!
Ja ek weet ek is bietjie laat maar ek begin nou eers weer in n normale roetine inkom. Eks seker ek is nie die enigste een wat nog graag op die strand sou wou lê nie, maar nou ja dis n nuwe jaar en daar is baie dinge om na uit te sien.
Nou die dag vra my oupa vir my of ek n verskil in my lewe kan sien van laas jaar tot die jaar. En ek besef toe dat alles verander het. Nie net het ek n hele jaar van swot en werk oorleef nie ek het ook nuwe vriende gemaak, ou vriendskappe herstel en geestelik gegroei. Ek het ook n gesonde obsessie met Gym en gesond eet ontwikkel so ja ek sou se ek kan n verandering sien.
My oupa se toe vir my; solank jy kan sien dat jy groei en vorentoe beweeg dan weet jy jy is op die regte pad. As jy stilstaan is daar iets fout.
So as jy die jaar nie n verskil kan sien nie maak seker jy kan volgende jaar die tyd se jy is beter in elke opsig.

Xo
No comments:
Post a Comment