My liefde vir Flieks is oneindig, ek kan vir ure lê en Movies kyk en ek belowe ek dink ek het al meeste van die flieks op aarde gekyk. Ek is een van daai mense wat n goeie ding in enige iets sien, so al is dit een van die swakste flieks volgens die Critics van Hollywood sal ek nogsteeds iets goeds daaruit kan haal.
Nog n ding waarvoor ek n passie het is Klere, hier in Suid-Afrika is ons altyd so twee tree agter as dit by Modes kom. Daarom is dit so opwindend as ons kan saam praat oor modes. Darem het S.A winkels nou die bekende "High Waisted Jean" idee waarvoor ek al jare wag gekry.
So verstaan asb my ekstase as daar twee van my gunsteling dinge bymekaar kom.
Die Cannes Film Festival wat elke jaar langs die Franse Riviera gehou word vir filmmakers van reg oor die wêreld wat hul films wil inskryf om gewys en beoordeel te word. Bekende Akteurs en Aktrises van regoor die wêreld word ook natuurlik uitgenooi vir n kans om moontlik gevra te word om in een van die films te speel.
Hier is My 10 Best Dressed

Eva Logoria - Gabriala Caded
Jourdan Dunn - Ralph & Russo Couture
Karlie Kloss - Oscar De la Renta
Kendal Jenner - Alaia
Li Bingbing - Ellie Saab
Lindsay Ellingson - Ulyana Sergeenko
Nieves Alvarez - Ellie Saab
Cheryl Farnandez - Versini - Ralph & Russo
Izabel Goulart - Zuhair Murad
Aishwaraya Rai - Ralp & Russo Couture
Till next time
C
x
As jy Die Vorrige 3 Blog Posts Gemis het :)
http://wynroseenromanse.blogspot.com/2015/05/n-brief-vir-my-op-29.html?spref=tw
http://wynroseenromanse.blogspot.com/2015/05/10-wenke-vir-n-goeie-week.html
http://wynroseenromanse.blogspot.com/2015/05/hallo-wereld.html
No comments:
Post a Comment